Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ek (ék)
ek [boodskap #125971] Sa, 18 Mei 2019 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ek
Afbreking: ek
Uitspraak: /ɛk/




Persoonlike voornaamwoord: ek

Betekenis:
• Jy praat van jouself of iemand praat van hom- of haarself; verwys na die spreker of skrywer (as die onderwerp) van die sin.

Gebruik:
Ek sing die lied vir jou.
Ek is jou vader.
Ek sal jou doodslaan as jy nie luister nie!

Spreekwoord:
Ek is ek en jy's my gek (gemaak om my tone te lek). [Ek lag vir jou.]

Sinoniem:
• ekke (nadruklik)
• ekself (versterk)

Vertaling:
Duits: ich
Engels: I
Nederlands: ik

Nota:
• Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord, eerste persoon, enkelvoud.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verloor
Volgende onderwerp: rivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 05:33:13 MGT 2024