Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betrokke
betrokke [boodskap #125928] Sa, 18 Mei 2019 06:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18930
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
betrokke
Afbreking: be•trok•ke




Byvoeglike naamwoord: betrokke
Vergrotende trap: meer betrokke
Oortreffende trap: mees betrokke

Betekenis:
• Deel wees van; om te help met; belas of bemoeid wees.
• Bewolk; as die lug vol wolke is.

Gebruik:
• Probeer eers om die probleem met die betrokke partye te bespreek.
• Die betrokke weer oor die oostelike deel van die land sal teen Sondag opklaar.

Vertaling:
Engels: involved, concerned; cloudy, overcast
Nederlands: betrokken

Nota:
• Die weer is betrokke, maar 'n rekening is oortrokke.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: my
Volgende onderwerp: behoort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:39:24 MGT 2024