Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sewe
sewe [boodskap #125926] Sa, 18 Mei 2019 06:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18930
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sewe
Afbreking: se•we




Telwoord: sewe

Betekenis:
• Die getal 7. Een meer as ses en een minder as agt.

Gebruik:
• Daar is sewe dae in die week.

Verwant:
• sewende

Spreekwoord:
• Een dwaas kan meer vra as wat sewe wyses kan beantwoord. ['n Onverstandige persoon kan soms onmoontlike vrae stel.]

Vertaling:
Engels: seven
Frans: sept
Nederlands: zeven
Sotho: šupa
Zoeloe: isikhombisa


Selfstandige naamwoord: sewe
Meervoud: sewes
Verkleinwoord: sewetjie
Meervoud van verkleining: sewetjies

Betekenis:
• Die getal 7.

Gebruik:
• Wat maak ons met hierdie sewe?

Afgelei:
• sewejarig
• seweuur
• sewevoudig

Vertaling:
Engels: seven
Nederlands: zeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vroue
Volgende onderwerp: my
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:24:30 MGT 2024