Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Stellenbosch
Stellenbosch [boodskap #125913] Vr, 17 Mei 2019 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Stellenbosch
Afbreking: Stel•len•bosch




Pleknaam: Stellenbosch

Betekenis:
• Die tweede-oudste Europese nedersetting in Suid-Afrika (naas Kaapstad), geleë in die Wes-Kaap.

Gebruik:
Stellenbosch is in 1679 deur goewerneur Simon van der Stel gestig.
Stellenbosch staan ook as die Eikestad, Matiestad en Matieland bekend.

Vertaling:
Engels: Stellenbosch
Nederlands: Stellenbosch

Nota:
• Genoem na Simon van der Stel. Letterlik "(Van der) Stel se Bos", na 'n beboste deel op 'n eiland in Eersterivier waar hy oornag het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebly
Volgende onderwerp: invloed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:36:14 MGT 2024