Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan
koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1256] Di, 15 Julie 2003 18:50 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis &%^^&%()&*^*)&^)) koud hier.
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1259 is 'n antwoord op boodskap #1256] Di, 15 Julie 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
dis hier 30 grade!!!!!!!!!!!!!!!!


GrRico


"Andries" skryf in boodskap news:bf1ie1$o8t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis &%^^&%()&*^*)&^)) koud hier.
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1260 is 'n antwoord op boodskap #1256] Di, 15 Julie 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1ie1$o8t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis &%^^&%()&*^*)&^)) koud hier.

Dis verskriklik warm hier! Dis 8uur in die aand en die son skyn nog... Ek
het vir 'n paar uur langs die meer in Battersea Park gaan sit om af te koel.
Toe begin 'n jazz band speel, en ek kan net 'n sekere hoeveelheid jazz op 'n
slag hanteer:-)


Lorinda
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1265 is 'n antwoord op boodskap #1256] Di, 15 Julie 2003 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1ie1$o8t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis &%^^&%()&*^*)&^)) koud hier.

Ons is bly om jou weer te sien Andries! Gaan alles nog goed in die nuwe
woonstel?

Lorinda
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1267 is 'n antwoord op boodskap #1260] Di, 15 Julie 2003 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

>
> "Andries" wrote in message
> news:bf1ie1$o8t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis &%^^&%()&*^*)&^)) koud hier.
>
> Dis verskriklik warm hier! Dis 8uur in die aand en die son skyn nog... Ek
> het vir 'n paar uur langs die meer in Battersea Park gaan sit om af te
> koel. Toe begin 'n jazz band speel, en ek kan net 'n sekere hoeveelheid
> jazz op 'n slag hanteer:-)
>
>


mmmm, ja....Jazz... Ek kan dit hoegenaamd gad nie hanteer nie. Ek luister
eerder na Bacstreet Boys voor ek na daai crap luister.
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1268 is 'n antwoord op boodskap #1259] Di, 15 Julie 2003 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:

> dis hier 30 grade!!!!!!!!!!!!!!!!


Dammm... hier is dit seker iets naby -2 en om die kersie op die koek te sit
is hier so hin effe van 'n deursnydende windjie wat waai.
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1269 is 'n antwoord op boodskap #1265] Di, 15 Julie 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> Ons is bly om jou weer te sien Andries! Gaan alles nog goed in die nuwe
> woonstel?


Ja, ek bly lekker dankie. Dis raak net soms met tye 'n bietjie eensaam.
Veral in die aande. Ten minste is julle almal by my in die woonstel om mee
te praat. (figuurlik)
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1273 is 'n antwoord op boodskap #1267] Di, 15 Julie 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1ku0$pot$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> mmmm, ja....Jazz... Ek kan dit hoegenaamd gad nie hanteer nie. Ek luister
> eerder na Bacstreet Boys voor ek na daai crap luister.
>

O gaats Andries dit moes jy nie gese het nie, jazz fans gaan hier opdaag en
jou teer en veer, Hulle is 'n baie toegewyde klomp!!:-)

Lorinda
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1274 is 'n antwoord op boodskap #1273] Di, 15 Julie 2003 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> O gaats Andries dit moes jy nie gese het nie, jazz fans gaan hier opdaag
> en jou teer en veer, Hulle is 'n baie toegewyde klomp!!:-)

Dis my mening. Waar's my "signiture" Het Speedy dit gekaap??
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1275 is 'n antwoord op boodskap #1256] Di, 15 Julie 2003 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> Nooi vriende vir ete en kook eksotiese geregte... Rico kan vir jou 'n paar
> resepte gee.

Ek en kos maak is soos 'n gasbottel by 'n oop vuur....Dit loop gewoonlik op
katastrofe uit. :-))))))
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1276 is 'n antwoord op boodskap #1269] Di, 15 Julie 2003 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1l40$pot$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
>> Ons is bly om jou weer te sien Andries! Gaan alles nog goed in die nuwe
>> woonstel?
>
>
> Ja, ek bly lekker dankie. Dis raak net soms met tye 'n bietjie eensaam.
> Veral in die aande. Ten minste is julle almal by my in die woonstel om mee
> te praat. (figuurlik)

Nooi vriende vir ete en kook eksotiese geregte... Rico kan vir jou 'n paar
resepte gee.

Lorinda
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1279 is 'n antwoord op boodskap #1274] Di, 15 Julie 2003 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1lfr$pot$7@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
>> O gaats Andries dit moes jy nie gese het nie, jazz fans gaan hier opdaag
>> en jou teer en veer, Hulle is 'n baie toegewyde klomp!!:-)
>
> Dis my mening. Waar's my "signiture" Het Speedy dit gekaap??
>

LOL Versekering teen Speedy? Niemand het versekering teen hom nie:-))

Lorinda
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1280 is 'n antwoord op boodskap #1279] Di, 15 Julie 2003 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> LOL Versekering teen Speedy? Niemand het versekering teen hom nie:-))

Ook waar.

--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1281 is 'n antwoord op boodskap #1275] Di, 15 Julie 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1lju$pot$8@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
>> Nooi vriende vir ete en kook eksotiese geregte... Rico kan vir jou 'n paar
>> resepte gee.
>
> Ek en kos maak is soos 'n gasbottel by 'n oop vuur....Dit loop gewoonlik op
> katastrofe uit. :-))))))

Wat eet jy dan saans? Of leef jy ook op fish and chips soos Speedy onder die
brug?

Lorinda
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1282 is 'n antwoord op boodskap #1281] Di, 15 Julie 2003 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> Wat eet jy dan saans? Of leef jy ook op fish and chips soos Speedy onder
> die brug?

Soggens eet ek Prunitro of so iets. Hier is iemand wat middagetes maak vir
mense wat werk. Sy vra R18.00 vir 'n bord gekookte kos. Saans eet ek
broodjies wat ek self maak, sommer net met stroop of so iets op.
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1284 is 'n antwoord op boodskap #1282] Di, 15 Julie 2003 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1m4h$pot$11@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
>> Wat eet jy dan saans? Of leef jy ook op fish and chips soos Speedy onder
>> die brug?
>
> Soggens eet ek Prunitro of so iets. Hier is iemand wat middagetes maak vir
> mense wat werk. Sy vra R18.00 vir 'n bord gekookte kos. Saans eet ek
> broodjies wat ek self maak, sommer net met stroop of so iets op.

Is R18.00 goedkoop of duur? Ek is al baie lank weg Andries.... Ek het nou
die dag 'n boks Pronutro gekoop, ek het dit in 'n winkel hier naby gesien
wat onder andere Suid-Afrikaanse produkte ook aanhou. Piesang geur, waarvan
ek as kind nogal gehou het. Ek het dit nog nie oopgemaak nie, ek is half
bang ek sal nie meer daarvan hou nie:-))

Lorinda
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1286 is 'n antwoord op boodskap #1284] Di, 15 Julie 2003 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Is R18.00 goedkoop of duur? Ek is al baie lank weg Andries.... Ek het nou
> die dag 'n boks Pronutro gekoop, ek het dit in 'n winkel hier naby gesien
> wat onder andere Suid-Afrikaanse produkte ook aanhou. Piesang geur,
> waarvan ek as kind nogal gehou het. Ek het dit nog nie oopgemaak nie, ek
> is half bang ek sal nie meer daarvan hou nie:-))
>

Wel, vir my is dit okey. Ek dink nie 'n mens kan kos maak vir R18.00 vir 'n
bord nie.

As 'n mens alles bymekaar tel wat alles werd is, dink ek dis taamlik
goedkoop.
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1287 is 'n antwoord op boodskap #1284] Di, 15 Julie 2003 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


Piesang geur,
> waarvan ek as kind nogal gehou het. Ek het dit nog nie oopgemaak nie, ek
> is half bang ek sal nie meer daarvan hou nie:-))
>

Hoe gaan jy weet as jy in die kas hou tot die vervaldatum verstryk het??


--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1289 is 'n antwoord op boodskap #1287] Di, 15 Julie 2003 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1n2i$r14$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
> Piesang geur,
>> waarvan ek as kind nogal gehou het. Ek het dit nog nie oopgemaak nie, ek
>> is half bang ek sal nie meer daarvan hou nie:-))
>>
>
> Hoe gaan jy weet as jy in die kas hou tot die vervaldatum verstryk het??
>

Ek weet, ek weet. Ek sal dit maar more oopmaak en uitvind....

Lorinda
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1293 is 'n antwoord op boodskap #1260] Di, 15 Julie 2003 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f1451eb$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bf1ie1$o8t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis &%^^&%()&*^*)&^)) koud hier.
>
> Dis verskriklik warm hier! Dis 8uur in die aand en die son skyn nog... Ek
> het vir 'n paar uur langs die meer in Battersea Park gaan sit om af te koel.
> Toe begin 'n jazz band speel, en ek kan net 'n sekere hoeveelheid jazz op 'n
> slag hanteer:-)
>
>
> Lorinda

Ek hou ook nie baie van Jazz nie, maar nou was die naweek hier die Nort Sea
Jazzfestival en daar is artieste op die verhoog, wat vir ny nie jazz is nie,
maar dit is.

Ons moet eers die definisie van Jazz het, om hieroor te oordeel.
Simply Red is my gunstelings groep, maar dis ook Jazzy.

GrRico
>
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1296 is 'n antwoord op boodskap #1276] Di, 15 Julie 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Nooi vriende vir ete en kook eksotiese geregte... Rico kan vir jou 'n paar
> resepte gee.
>
> Lorinda

Ek gaan nou nie resepte gee nie, dis te warm vir te kook!!!

GrRico
>
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1303 is 'n antwoord op boodskap #1293] Di, 15 Julie 2003 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f146321$0$49113$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek hou ook nie baie van Jazz nie, maar nou was die naweek hier die Nort Sea
> Jazzfestival en daar is artieste op die verhoog, wat vir ny nie jazz is nie,
> maar dit is.
>
> Ons moet eers die definisie van Jazz het, om hieroor te oordeel.
> Simply Red is my gunstelings groep, maar dis ook Jazzy.
>
> GrRico

Aha! Die debat het begin! Wat is jou definisie van jazz Andries? En dink jy
Simply Red is jazzy?
Wat bedoel jy die jazz by North Sea festival was nie jazz nie maar dit was,
Rico?

Lorinda
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1305 is 'n antwoord op boodskap #1303] Di, 15 Julie 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f1463f5$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f146321$0$49113$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek hou ook nie baie van Jazz nie, maar nou was die naweek hier die Nort Sea
>> Jazzfestival en daar is artieste op die verhoog, wat vir ny nie jazz is nie,
>> maar dit is.
>>
>> Ons moet eers die definisie van Jazz het, om hieroor te oordeel.
>> Simply Red is my gunstelings groep, maar dis ook Jazzy.
>>
>> GrRico
>
> Aha! Die debat het begin! Wat is jou definisie van jazz Andries? En dink jy
> Simply Red is jazzy?
> Wat bedoel jy die jazz by North Sea festival was nie jazz nie maar dit was,
> Rico?
>
> Lorinda

Oops die debat, dit beteken faaits, moet ons dit maar doen op SCSAA?????

Nee ek bedoel daar was groepe en mense, waarvan ek dink wel ek laaik hulle
musiek, maar ek het nie geweet dit was Jazz nie.

En ja Simply Red se nuut cd Home, is Jazzy!!!!!!!!!!!!

Daaroor hoef ons nie te diskuteer??? nie!!! :-))))

GrRico
>
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1308 is 'n antwoord op boodskap #1256] Di, 15 Julie 2003 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f146505$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f14637d$0$49112$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>>> Nooi vriende vir ete en kook eksotiese geregte... Rico kan vir jou 'n paar
>>> resepte gee.
>>>
>>> Lorinda
>>
>> Ek gaan nou nie resepte gee nie, dis te warm vir te kook!!!
>>
>> GrRico
>>>
>
> gmmff. Maar dis okay as jy my die wereld vol laat hardloop opsoek na
> wes-afrikaanse resepte!!:-)

LMGA hahahahaahaaaaaaaaa
nog baie dankie daaroor en meneer Knorr het my nog steeds nie daaroor
geskryf nie!!
>
> Ek kook ook nie graag in die somer nie. Leef maar op slaai, yoghurt en
> vrugte..:-))

Slaai en wat in die vrieser is, hoe noem julle dit?? freezer??

>
> Lorinda
>
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1310 is 'n antwoord op boodskap #1296] Di, 15 Julie 2003 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f14637d$0$49112$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Nooi vriende vir ete en kook eksotiese geregte... Rico kan vir jou 'n paar
>> resepte gee.
>>
>> Lorinda
>
> Ek gaan nou nie resepte gee nie, dis te warm vir te kook!!!
>
> GrRico
>>

gmmff. Maar dis okay as jy my die wereld vol laat hardloop opsoek na
wes-afrikaanse resepte!!:-)

Ek kook ook nie graag in die somer nie. Leef maar op slaai, yoghurt en
vrugte..:-))

Lorinda
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1317 is 'n antwoord op boodskap #1308] Di, 15 Julie 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:


> Slaai en wat in die vrieser is, hoe noem julle dit?? freezer??

Yskas: Om kos in te stoor sodat dit koel bly en nie sleg word nie.

Vrieskas: Om goed soos vleis te stoor onder vriespunt.

--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1330 is 'n antwoord op boodskap #1305] Di, 15 Julie 2003 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f1465a2$0$49099$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Oops die debat, dit beteken faaits, moet ons dit maar doen op SCSAA?????
>
> Nee ek bedoel daar was groepe en mense, waarvan ek dink wel ek laaik hulle
> musiek, maar ek het nie geweet dit was Jazz nie.
>
> En ja Simply Red se nuut cd Home, is Jazzy!!!!!!!!!!!!
>
> Daaroor hoef ons nie te diskuteer??? nie!!! :-))))
>
> GrRico

Ek het nog nie na die nuwe CD geluister nie, so jy wen hierdie fight. Tot
tyd en wyl iemand hier opdaag wat baie van jazz weet en ons almal wys waar
Dawid die wortels gegrawe het.

Lorinda
Re: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan [boodskap #1332 is 'n antwoord op boodskap #1330] Di, 15 Julie 2003 20:59 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f146975$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f1465a2$0$49099$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Oops die debat, dit beteken faaits, moet ons dit maar doen op SCSAA?????
>>
>> Nee ek bedoel daar was groepe en mense, waarvan ek dink wel ek laaik hulle
>> musiek, maar ek het nie geweet dit was Jazz nie.
>>
>> En ja Simply Red se nuut cd Home, is Jazzy!!!!!!!!!!!!
>>
>> Daaroor hoef ons nie te diskuteer??? nie!!! :-))))
>>
>> GrRico
>
> Ek het nog nie na die nuwe CD geluister nie, so jy wen hierdie fight. Tot
> tyd en wyl iemand hier opdaag wat baie van jazz weet en ons almal wys waar
> Dawid die wortels gegrawe het.
>
> Lorinda

Ek ken maar net 1 iemand, 'n Afrikaans iemand, die dink sy weet alles, laat
ons daar nie op wag nie :-))))))))

ek het die cd afgelaai van KaZaa

Rico
>
Vorige onderwerp: eks weer hier
Volgende onderwerp: My def. van Jazz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:12:53 MGT 2024