Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reeks
reeks [boodskap #125889] Do, 16 Mei 2019 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reeks
Afbreking: reeks




Selfstandige naamwoord: reeks
Meervoud: reekse
Verkleinwoord: reeksie
Meervoud van verkleining: reeksies

Betekenis:
• Opeenvolgende ry gebeurtenisse; 'n klomp gebeure wat op mekaar volg of goed wat langs mekaar staan en met mekaar verband hou.
• (wiskunde) 'n Opeenvolgende ry van getalle.

Gebruik:
• Die nuutste reeks plaasmoorde is buitengewoon gewelddadig.
• Berekeninge met reekse is gewoonlik nie maklik so nie.

Vertaling:
Engels: series, sequence; row; line; set
Nederlands: reeks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aangestel
Volgende onderwerp: verkoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 14:55:46 MGT 2024