Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorspronklike
oorspronklike [boodskap #125869] Do, 16 Mei 2019 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorspronklike
Afbreking: oor•spron•kli•ke




Byvoeglike naamwoord: oorspronklik
Vergrotende trap: oorspronkliker
Oortreffende trap: oorspronklikste
Attributief: oorspronklike
Partitief: oorspronkliks

Betekenis:
• Attributiewe vorm van oorspronklik; soos dit in die begin was, of self bedink en uit eie vermoë geskep.

Gebruik:
• Kategorieë vir beste redigering, beste oorspronklike musiek en beste oorspronklike liedjie is bygevoeg.

Afkorting:
• oorspr.

Vertaling:
Engels: original, originally
Nederlands: oorspronkelijke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uiteindelik
Volgende onderwerp: sekere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 23:32:05 MGT 2024