Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrywer
skrywer [boodskap #125821] Di, 14 Mei 2019 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skrywer
Afbreking: skry•wer




Selfstandige naamwoord: skrywer
Meervoud: skrywers
Verkleinwoord: skrywertjie
Meervoud van verkleining: skrywertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat skryf.
• (beroepe) Outeur; persoon wat publikasies (gewoonlik vir 'n inkomste) skryf.

Gebruik:
• Wie is die skrywer van die brief?
• Deon Meyer is 'n beroemde skrywer wat talle romans gepubliseer het.

Sinoniem:
• outeur

Antoniem:
• leser
• skryfster (vroulik)

Vertaling:
Engels: writer
Nederlands: schrijver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: persent
Volgende onderwerp: sowel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 09:22:52 MGT 2024