Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekende
bekende [boodskap #125779] So, 12 Mei 2019 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekende
Afbreking: be•ken•de




Byvoeglike naamwoord: bekend
Vergrotende trap: bekender
Oortreffende trap: bekendste
Attributief: bekende
Partitief: bekends

Betekenis:
• Attributiewe vorm van bekend; beroemd; vertroud.

Gebruik:
• Die Sentech-toring is 'n bekende baken in Brixton.

Antoniem:
• onbekende
• vreemde

Vertaling:
Engels: well known, familiar
Nederlands: bekende


Selfstandige naamwoord: bekende
Meervoud: bekendes

Betekenis:
• Iemand wat mens goed ken.

Gebruik:
• Hy is nie net 'n bekende nie, maar 'n hegte vriend ook.

Vertaling:
Engels: acquaintance
Nederlands: bekende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Europese
Volgende onderwerp: ekonomiese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 05:15:30 MGT 2024