Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bereik
bereik [boodskap #125735] Sa, 11 Mei 2019 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bereik
Afbreking: be•reik




Werkwoord: bereik
Verlede tyd: het bereik

Betekenis:
• By 'n plek aankom; haal.
• 'n Doelwit verwesenlik; regkry; behaal.
• Mense inlig.

Gebruik:
• Die reddingsboot het na dae op die oop see die land bereik.
• Ons rugbyklub die hoogste vlak bereik.
• Die veldtog het 'n groot gehoor te bereik.

Spreekwoord:
• Dit het 'n dooie punt bereik. [Nie in staat om voort te gaan nie.]

Vertaling:
Engels: to reach
Nederlands: bereiken


Selfstandige naamwoord: bereik
Meervoud:

Betekenis:
• Die afstand wat afgelê kan word; die invloed wat uitgeoefen kan word.

Gebruik:
• Die booswig was buite die skerpskutter se bereik.

Vertaling:
Engels: reach, range
Nederlands: bereik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mag
Volgende onderwerp: wie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 07:24:00 MGT 2024