Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geskiedenis
geskiedenis [boodskap #125733] Sa, 11 Mei 2019 18:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geskiedenis
Afbreking: ge•skie•de•nis




Selfstandige naamwoord: geskiedenis
Meervoud: geskiedenisse

Betekenis:
• (wetenskap) 'n Studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik en akkuraat moontlik weer te gee.
• Vak waarin mense oor die verlede onderrig word.

Gebruik:
• Die Paarl beklee 'n belangrike plek in die geskiedenis van Afrikaans.
Geskiedenis is my gunsteling vak.

Afkorting:
• gesk.

Afgelei:
• wêreldgeskeidenis

Verwant:
• geskiedkundig
• geskiedskrywer
• geskiedenisles

Vertaling:
Engels: history
Nederlands: geschiedenis
Xhosa: imbali 9

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huidige
Volgende onderwerp: mag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 20:13:53 MGT 2024