Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » negatiewe berigte
negatiewe berigte [boodskap #12521] Sa, 07 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hierdie nuusgroep staan taamlik alleen met sy afrikaans op die net
............ trek ook die aandag van heelwat mense uit die Nederlandse
omgewing.

Johan is so reg met sy opmerking dat die negatiewe briewe, taai
binnegevegte (gloudina) en soms riooltaal (secret squirrel) nie juis die
nuusgroep bevoordeel nie. Of is dit maar die Afrikaner-ras se kenmerk
...... dit wat hom in staat gestel het om sy wortels in Afrika te plant en
te vestig ? Hoop nie dat dit uiteindelik sy ondergang ook is nie.

En daar doen ek toe presies dieselfde ..... 'n negatiewe opmerking gemaak
!?!

Wel .... kan dalk gesels oor vandag se sonskyn op Hermanus en die
kreefseisoen wat oop is en die beste manier om vanaand die rooi bulle van
die diepsee voor te sit saam met witrys :)

Groete

dega
Re: negatiewe berigte [boodskap #12536 is 'n antwoord op boodskap #12521] So, 08 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
'n Squirrel is dalk 'n "has-been" kangaroo, maar jy gaan nie maklik 'n
Afrikaner kry wat nie meer 'n Afrikaner is nie. En man, die ou dae was
lekker !

| This person is a typical has-been Afrikaaner who constantly dreams about
the "OU DAE". The negative stuff to which he refers is largely due to his
Afrikaans brothers mismanagement of SA for the last 40 years.
|
Re: negatiewe berigte [boodskap #12573 is 'n antwoord op boodskap #12521] Di, 10 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henry van Zyl  is tans af-lyn  Henry van Zyl
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ag shame, squirrel! dalk voel jy nou beter? Of is daar nog 'n ou windjie wat uitgevryf moet word?

Secret Squirrel wrote:

> This person is a typical has-been Afrikaaner who constantly dreams about the "OU DAE". The negative stuff to which he refers is largely due to his Afrikaans brothers mismanagement of SA for the last 40 years.
>
> Piss off to Hermanus then if you want - that won't change anything
>
> Squirrel
Re: negatiewe berigte [boodskap #12594 is 'n antwoord op boodskap #12521] Wo, 11 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
net as jy 'n lisensie het!

dega wrote in message ...
> Hierdie nuusgroep staan taamlik alleen met sy afrikaans op die net
> ............ trek ook die aandag van heelwat mense uit die Nederlandse
> omgewing.
>
> Johan is so reg met sy opmerking dat die negatiewe briewe, taai
> binnegevegte (gloudina) en soms riooltaal (secret squirrel) nie juis die
> nuusgroep bevoordeel nie. Of is dit maar die Afrikaner-ras se kenmerk
> ...... dit wat hom in staat gestel het om sy wortels in Afrika te plant en
> te vestig ? Hoop nie dat dit uiteindelik sy ondergang ook is nie.
>
> En daar doen ek toe presies dieselfde ..... 'n negatiewe opmerking gemaak
> !?!
>
> Wel .... kan dalk gesels oor vandag se sonskyn op Hermanus en die
> kreefseisoen wat oop is en die beste manier om vanaand die rooi bulle van
> die diepsee voor te sit saam met witrys :)
>
> Groete
>
> dega
Re: negatiewe berigte [boodskap #12610 is 'n antwoord op boodskap #12521] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
André wrote:
>
> net as jy 'n lisensie het!

En dit 'n openbare vakansie dag of naweek is - anders is jy in die sop!

>
>> Wel .... kan dalk gesels oor vandag se sonskyn op Hermanus en die
>> kreefseisoen wat oop is en die beste manier om vanaand die rooi bulle van
>> die diepsee voor te sit saam met witrys :)
>>
>> Groete
>>
>> dega
Re: negatiewe berigte [boodskap #12668 is 'n antwoord op boodskap #12521] Ma, 16 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Lou wrote:

> André wrote:
>>
>> net as jy 'n lisensie het!
>
> En dit 'n openbare vakansie dag of naweek is - anders is jy in die
> sop!
>

en dan moet die weer oor saamspeel ....... en die gety ook reg ...... en
die water nie te koud ........ kreef-trek raak 'n heel nuwe uitdaging
:)
Vorige onderwerp: Re: Please help with Afrikaans word.
Volgende onderwerp: Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:10:45 MGT 2024