Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Afrikaans
Afrikaans [boodskap #125727] Sa, 11 Mei 2019 10:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Afrikaans
Afbreking: A•fri•kaans
Uitspraak: /afrɪˈkɑ̃ːs/




Selfstandige naamwoord: Afrikaans
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Wes-Germaanse taal wat van sestiende eeuse Nederlands afgelei is; een van die amptelike tale van Suid-Afrika.

Gebruik:
• Hier praat ons net Afrikaans!

Afkorting:
• Afr.

Vertaling:
Engels: Afrikaans
Nederlands: Afrikaans
Sotho: Seburu
Xhosa: isiBhulu, isiAfrikansi
Zoeloe: isiBhunu


Byvoeglike naamwoord: Afrikaans
Attributief: Afrikaanse
Partitief: Afrikaans

Betekenis:
• Van, betreffende die Afrikaners of Afrikaanssprekende persone.

Gebruik:
• Die man is Afrikaans, maar sy vrou is Engels.

Vertaling:
Engels: Afrikaans
Nederlands: Afrikaans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskryf
Volgende onderwerp: hele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 17:21:09 MGT 2024