Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » per
per [boodskap #125714] Sa, 11 Mei 2019 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
per
Afbreking: per




Voorsetsel: per

Betekenis:
• Iets met iets anders doen; deur middel van; met.
• Volgens; op die basis van.
• 'n Periode van; oor 'n afstand van.
• As gevolg van; deur; weens.

Gebruik:
• Hy ry per fiets. Sy reis per boot. Per pos. Per SMS.
• Sy soek 'n lys van museums per land.
• Twee keer per dag. Tien liter per 100 kilometer.
Per ongeluk. Per abuis.

Vertaling:
Engels: per, by, via, through
Nederlands: per

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: byvoorbeeld
Volgende onderwerp: geskryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 16:07:51 MGT 2024