Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groep
groep [boodskap #125659] Wo, 08 Mei 2019 11:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18932
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
groep
Afbreking: groep
Uitspraak: /χrup/




Selfstandige naamwoord: groep
Meervoud: groepe
Verkleinwoord: groepie
Meervoud van verkleining: groepies

Betekenis:
• 'n Versameling van mense, diere of dinge wat saam is of 'n geheel vorm.

Gebruik:
• Die groep Sjinese toeriste het baie foto's geneem.

Hiponiem:
• bevolkingsgroep
• bloedgroep
• splintergroep

Afgelei:
• groepsdruk
• groepseks

Verwant:
• groepeer

Vertaling:
Engels: group, cluster
Nederlands: groep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gee
Volgende onderwerp: swart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 13:40:54 MGT 2024