Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Julie
Julie [boodskap #125632] Ma, 06 Mei 2019 20:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Julie
Afbreking: Ju•lie
Uitspraak: /ˈjɨli/




Selfstandige naamwoord: Julie
Meervoud: Juliemaande

Betekenis:
• Die sewende maand van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender, met 31 dae.

Gebruik:
Julie is vernoem na Julius Caesar; voorheen is dit Quintilis genoem in Latyn, aangesien dit die vyfde maand in die Romeinse Kalender was (die Romeinse Kalender het in Maart begin het).

Sinoniem:
• Juliemaand

Afkorting:
• Jul.

Vertaling:
Engels: July
Nederlands: juli

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Junie
Volgende onderwerp: kort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 02:35:45 MGT 2024