Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontstaan
ontstaan [boodskap #125619] Ma, 06 Mei 2019 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontstaan
Afbreking: ont•staan
Samestelling: ont- + staan




Werkwoord: ontstaan
Verlede tyd: het ontstaan

Betekenis:
• Begin bestaan; in die wêreld kom.

Gebruik:
• Die maatskappy het in die 1960's ontstaan.

Vertaling:
Engels: to originate, arise
Nederlands: ontstaan


Selfstandige naamwoord: ontstaan
Meervoud:

Betekenis:
• Oorsprong; begin.

Gebruik:
• Daar word oor die ontstaan van die heelal bespiegel.

Vertaling:
Engels: origin, beginning
Nederlands: ontstaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrou
Volgende onderwerp: April
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:44:28 MGT 2024