Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naby
naby [boodskap #125606] So, 05 Mei 2019 10:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naby
Afbreking: na•by
Samestelling: na + by




Byvoeglike naamwoord: naby
Vergrotende trap: nader
Oortreffende trap: naaste
Attributief: nabye
Intensief: doodnaby

Betekenis:
• In die onmiddellike omgewing; nie ver nie; net 'n klein entjie weg.

Gebruik:
• Ons woon sommer hier naby.
• Die plaas is naby die dorp.

Sinoniem:
• na

Antoniem:
• ver

Vertaling:
Engels: near, nearby, close
Nederlands: nabij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belangrike
Volgende onderwerp: Franse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 17:34:34 MGT 2024