Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dae
dae [boodskap #125604] So, 05 Mei 2019 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dae
Afbreking: dae
Uitspraak: /dɑːə/




Selfstandige naamwoord: dag
Meervoud: dae
Verkleinwoord: daggie
Meervoud van verkleining: daggies

Betekenis:
• Meervoud van dag; meer as een periode van 24 uur.

Gebruik:
• 'n Huisvlieg leef net 14 dae lank.

Spreekwoord:
• Een van die mooi dae. [Binnekort.]
• Hoe meer dae, hoe meer dinge. [Elke dag lewer nuwe vraagstukke.]
• In die dae van olim. [Lank gelede.]
• Jonk van jare, maar oud van dae. [Hy is nog jonk, maar het baie ervaring.]
• Jy gee my al my dae. [Jy gee my moeilikheid.]

Antoniem:
• nagte

Vertaling:
Engels: days
Nederlands: dagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stel
Volgende onderwerp: belangrike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 05:58:55 MGT 2024