Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seun
seun [boodskap #125548] Wo, 01 Mei 2019 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pa groet sy seun.
'n Pa groet sy seun.
seun
Afbreking: seun
Uitspraak: /seøn/




Selfstandige naamwoord: seun
Meervoud: seuns
Verkleinwoord: seuntjie
Meervoud van verkleining: seuntjies

Betekenis:
• Manlike afstammeling; 'n jong kind van die manlike geslag.
• Seunskind; jongman; knaap.

Gebruik:
• My seun speel rugby vir die eerste span.
• Drie meisies en een seun het deelgeneem.

Sinoniem:
• jongman
• klong
• knaap
• snuiter

Antoniem:
• dogter
• meisie

Afgelei:
• seunsagtig
• seunsboek
• seunsbroek
• seunskind
• seunsklas
• seunskoshuis
• seunskoor
• seunsnaam
• seunskool
• seunspan
• seunsverhaal
• wonderseun

Vertaling:
Engels: son; boy, lad, chap
Nederlands: jongen, zoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kinders
Volgende onderwerp: besluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 19:04:57 MGT 2024