Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aantal
aantal [boodskap #125525] Di, 30 April 2019 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aantal
Afbreking: aan•tal



Selfstandige naamwoord: aantal
Meervoud: aantalle

Betekenis:
• 'n Onbepaalde getal; ’n klomp mense of dinge.

Gebruik:
• 'n Aantal brûe is oor die Vaalrivier gebou.

Verwant:
• getal
• hoeveelheid

Vertaling:
Engels: several
Nederlands: aantal

Nota:
• Let op: "getal" sê vir ons presies hoeveel daar van iets is, maar "aantal" dui op 'n onbepaalde hoeveelheid.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eers
Volgende onderwerp: Engels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:48:46 MGT 2024