Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sedert
sedert [boodskap #125522] Di, 30 April 2019 13:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sedert
Afbreking: se•dert




Voorsetsel: sedert

Betekenis:
• Vanaf 'n bepaalde tyd wanneer iets begin het.

Gebruik:
Sedert die val van die Sowjetunie het baie dinge in die ooste van Europa verander.

Afgelei:
• sedertdien

Vertaling:
Engels: since
Nederlands: sedert, sinds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevolking
Volgende onderwerp: daarna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:39:13 MGT 2024