Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wanneer
wanneer [boodskap #125518] Di, 30 April 2019 12:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wanneer
Afbreking: wan•neer




Bywoord: wanneer

Betekenis:
• Vraagwoord wat vir 'n tydstip vra.

Gebruik:
Wanneer eet ons?
Wanneer kom pa en ma huis toe?

Vertaling:
Engels: when
Nederlands: wanneer


Voegwoord: wanneer

Betekenis:
• Dui aan wat volg as iets gebeur.

Gebruik:
Wanneer dit donker is, kan 'n mens nie die verskil tussen die mooi en lelike meisies sien nie.

Vertaling:
Engels: when
Nederlands: wanneer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dieselfde
Volgende onderwerp: geleë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:54:14 MGT 2024