Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dikwels
dikwels [boodskap #125509] Di, 30 April 2019 11:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dikwels
Afbreking: dik•wels




Bywoord: dikwels
Vergrotende trap: meermale, meer dikwels
Oortreffende trap: die meeste, mees dikwels

Betekenis:
• Baie; vele male.

Gebruik:
• Dis dikwels die beste om liewers niks te sê nie.
• Dit is dikwels moeilik om uit te vind wat die beste behandeling is.

Sinoniem:
• baiemaal
• gereeld
• herhaaldelik
• heelwat
• menigmaal

Antoniem:
• selde
• some
• partykeer

Vertaling:
Engels: often, frequently
Nederlands: dikwijls, vaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moes
Volgende onderwerp: alle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:42:13 MGT 2024