Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Afrikaanse
Afrikaanse [boodskap #125502] Ma, 29 April 2019 20:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Afrikaanse
Afbreking: Afri•kaan•se
Uitspraak: /ɑfriˈkɑːnsə/, /ɑfrəˈkɑːnsə/, /ɑfriˈkɑ̃ːsə/, /ɑfrəˈkɑ̃ːsə/




Byvoeglike naamwoord: Afrikaans
Attributief: Afrikaanse

Betekenis:
• Met betrekking tot die taal Afrikaans.

Gebruik:
• Louis Leipoldt was 'n Afrikaanse digter.

Vertaling:
Engels: Afrikaans
Nederlands: Afrikaanse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskou
Volgende onderwerp: universiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:00:40 MGT 2024