Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omdat
omdat [boodskap #125491] Ma, 29 April 2019 16:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omdat
Afbreking: om•dat
Uitspraak: /ɔm.ˈdɑt/




Voegwoord: omdat

Betekenis:
• Gee 'n onderskikkende rede aan.

Gebruik:
• Ek wil 'n biertjie langer slaap, omdat ek moeg is.
Omdat dit reën, kan ons nie buite gaan speel nie.

Sinoniem:
• aangesien
• oordat
• want

Vertaling:
Engels: because
Nederlands: omdat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Suid-Afrikaanse
Volgende onderwerp: dood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:52:05 MGT 2024