Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geword
geword [boodskap #125429] Ma, 22 April 2019 10:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geword
Afbreking: ge•word




Werkwoord: word
Verlede tyd: het geword
Teenwoordige deelwoord: wordende

Betekenis:
• Verlede tyd van word; die genoemde toestand bereik het.

Gebruik:
• Wat het van jou geword?
• Jou tee het koud geword.

Spreekwoord:
• As dikmelk kaas geword het. [As 'n doodgewone persoon weens voorspoed verwaand geword het.]

Vertaling:
Engels: became
Nederlands: werd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vanaf
Volgende onderwerp: dan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 16:34:25 MGT 2024