Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veral
veral [boodskap #125414] Ma, 22 April 2019 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veral
Afbreking: ver•al
Uitspraak: /fərˈal/




Bywoord: veral

Betekenis:
• Wys dat iets belangriker is as ander soortgelyke dinge. In die besonder; vernaamlik; bowenal.

Gebruik:
• Ek hou veral van dié woordeboek.

Sinoniem:
• hoofsaaklik

Vertaling:
Engels: especially, above all, particularly, chiefly
Nederlands: voornamelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naam
Volgende onderwerp: saam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 23:51:32 MGT 2024