Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sou
sou [boodskap #125382] Sa, 20 April 2019 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sou
Afbreking: sou
Uitspraak: /sœu/




Werkwoord: sal
Verlede tyd: sou

Betekenis:
• Verledetydsvorm van sal. Sê wat verwag was/ moes gebeur het.

Gebruik:
• Hulle sou na kerk by ons kom tee drink.

Vertaling:
Engels: should, would
Nederlands: zou

Nota:
• "Sou" is 'n hulpwerkwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nog
Volgende onderwerp: tydens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:38:57 MGT 2024