Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meer
meer [boodskap #125353] Vr, 19 April 2019 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meer
Afbreking: meer




Selfstandige naamwoord: meer
Meervoud: mere
Verkleinwoord: meertjie
Meervoud van verkleining: meertjies

Betekenis:
• Groot stuk water, groter as 'n dam, wat deur land omring is.

Gebruik:
• Die Victoriameer is die grootste meer in Afrika.

Verwant:
• pan

Vertaling:
Engels: lake
Nederlands: meer


Bywoord: meer

Betekenis:
• Vergrotende trap van baie (baie, meer, meeste).

Gebruik:
• Ek het meer speelgoed as jy.

Antoniem:
• minder

Vertaling:
Engels: more
Nederlands: meer


Werkwoord: meer
Verlede tyd: het gemeer

Betekenis:
• Om in 'n hawe vas te maak.

Gebruik:
• Die matroos meer sy boot in die baai vas.

Vertaling:
Engels: to moor
Nederlands: meren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groot
Volgende onderwerp: twee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:39:37 MGT 2024