Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » L'Aquila
L'Aquila [boodskap #125295] So, 07 April 2019 18:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lugfoto van L'Aquila.
Lugfoto van L'Aquila.
L'Aquila is 'n stad in sentraal Italië. Dit is die hoofstad van die streek Abruzzein en die gelyknamige provinsie L'Aquila. Die stad is in 1258 met toestemming van Koning Koenraad I van Sisilië as Aquila gestig. In 1861 word dit na Aquila degli Abruzzi hernoem en in 1939 na L'Aquila. Die mure wat die stad omring dateer uit die Middeleeue. L'Aquila beteken "die arend/adelaar" in Italiaans.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aquila
Volgende onderwerp: Akwitanië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:36:48 MGT 2024