Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » na (ná)
na [boodskap #125286] So, 07 April 2019 08:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
na
Afbreking: na
Uitspraak: /na/




Voorsetsel: na

Betekenis:
• Later as iets anders; nadat.
• In die rigting van.
• Lyk of ruik soos.

Gebruik:
• Ek sal die skottelgoed was na ek geëet het.
• Hy het na haar toe gestap.
• Sy lyk na haar ouma.

Vertaling:
Engels: after, towards; takes after
Nederlands: nadat, naar, op


Byvoeglike naamwoord: na
Vergrotende trap: nader
Oortreffende trap: naaste
Attributief: nadere

Betekenis:
• 'n Klein entjie weg; nie ver nie; naby.
• Geheg wees (soos familie of goeie vriende)

Gebruik:
• Sy sit na aan die verwarmer.
• Hy is baie na aan sy suster.

Vertaling:
Engels: close to
Nederlands: na


Bywoord: na

Betekenis:
• Verby; verstreke.

Gebruik:
• Februarie kom Januarie.

Vertaling:
Engels: after
Nederlands: na

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ook
Volgende onderwerp: tot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:59:24 MGT 2024