Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » se
se [boodskap #125249] Vr, 29 Maart 2019 07:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
se
Afbreking: se
Uitspraak: /sə/




Besitlike voornaamwoord: se

Betekenis:
• Dui besitting aan. Wys dat iets aan iemand behoort.
• Dui verhouding aan. Wys dat daar 'n 'n verband tussen woorde bestaan.

Gebruik:
• Dit is my ma se tandeborsel.
• Jy kan tien rand se biltong koop.

Verwant:
• s'n

Vertaling:
Engels: -'s
Nederlands: -s

Nota:
• Moenie "se" met "sê" (met 'n kappie) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nie
Volgende onderwerp: deur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 06:31:43 MGT 2024