Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Memory Lane...
Re: Memory Lane... [boodskap #1221] Ma, 14 Julie 2003 18:55 na volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Jul 2003 16:34:51 -0400, Katryn wrote:


>
> Het gou in die argiewe gaan soek om seker te maak ek is nie besig om
> seniel te word nie. :-)
> Ek onthou dat sy my o.a verwar het met 'n ou van Fredericton, New
> Brunswick - die ou het 'n kat gehad waarvan hy altyd gepraat het.

Dit moet wees waaraan ek dink
Maar
> dit was voor my tyd - het dit maar net agtergekom in my "desperate"
> soektog na my sogenaamnde "identiteit" volgens daardie vroumens.
> Dalk was dit daardie ou wat so iets gesê het?
> Destyds het ek wel 'n foto van myself met my 2 "katte" geplaas. Dit
> was 'n foto van my en my 2 "mak" wit leeutjies op my ma se wildsplaas.

Daardie foto onthou ek. Die een wat jy jou voete bewonder:-)))
En as Lorinda of Rico wonder waarom ek dit sê, kan jy weer
daardie foto plaas, en hul instemming hoor
Re: Memory Lane... [boodskap #1224 is 'n antwoord op boodskap #1221] Ma, 14 Julie 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:gtu5hvovr7e1lgjkohm9o3v1otn3hemvl9@4ax.com...
> On Sun, 13 Jul 2003 16:34:51 -0400, Katryn
> wrote:
>
>
>>
>> Het gou in die argiewe gaan soek om seker te maak ek is nie besig om
>> seniel te word nie. :-)
>> Ek onthou dat sy my o.a verwar het met 'n ou van Fredericton, New
>> Brunswick - die ou het 'n kat gehad waarvan hy altyd gepraat het.
>
> Dit moet wees waaraan ek dink
> Maar
>> dit was voor my tyd - het dit maar net agtergekom in my "desperate"
>> soektog na my sogenaamnde "identiteit" volgens daardie vroumens.
>> Dalk was dit daardie ou wat so iets gesê het?
>> Destyds het ek wel 'n foto van myself met my 2 "katte" geplaas. Dit
>> was 'n foto van my en my 2 "mak" wit leeutjies op my ma se wildsplaas.
>
> Daardie foto onthou ek. Die een wat jy jou voete bewonder:-)))
> En as Lorinda of Rico wonder waarom ek dit sê, kan jy weer
> daardie foto plaas, en hul instemming hoor

Ag ja asseblief Katryn! Ek sou dit baie graag wou sien. Vir jou en die twee
"katte". Daar is natuurlik ook 'n kat in KATryn, so Rico hoef nie so bang te
wees vir die welvaart van sy kat nie:-))) Maar die dapper muise het
natuurlik ook hulle oomblikke....

Lorinda
Re: Memory Lane... [boodskap #1227 is 'n antwoord op boodskap #1221] Ma, 14 Julie 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:8rv5hvc2n4qbdr2r65mtguf3fr6hfse292@4ax.com...
> Speedy Gonzales wrote:
>
>
> Dalk het ek ook maar net wou kyk of my grootttoon ook in
> die grond kan boor soos joune? :-)))
>
> Maar ek weet nie hoe jy of enige van die ander lyk nie? Hoe lyk dit
> met foto's van almal?

Ek is maar baie kamera sku, maar as almal saamstem sal ek dit ook doen.

Lorinda
Re: Memory Lane... [boodskap #1229 is 'n antwoord op boodskap #1221] Ma, 14 Julie 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:nf06hvobafj4600nm2ffboaokppkrmsr9t@4ax.com...

> Hehehehe...okay - sal later vanaand gaan soek vir die oorspronklike en
> weer skandeer. Maar dan moet julle ook saamspeel en foto's stuur.
> Dalk kan DD vinnig 'n websaait aanmekaar slaan vir die doel?

Dis 'n goeie idee. Dan hoef ons dit nie op die nuusgroep te pos nie. Enige
kans DD?


Lorinda
Re: Memory Lane... [boodskap #1231 is 'n antwoord op boodskap #1229] Ma, 14 Julie 2003 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Hehehehe...okay - sal later vanaand gaan soek vir die oorspronklike en
>> weer skandeer. Maar dan moet julle ook saamspeel en foto's stuur.
>> Dalk kan DD vinnig 'n websaait aanmekaar slaan vir die doel?
>
> Katryn

> Dis 'n goeie idee. Dan hoef ons dit nie op die nuusgroep te pos nie. Enige
> kans DD?

> Lorinda
>
>
> Katryn, (stout soos gewoonlik:-)
>> Dalk het ek ook maar net wou kyk of my grootttoon ook in
>> die grond kan boor soos joune? :-)))
>>
>> Maar ek weet nie hoe jy of enige van die ander lyk nie? Hoe lyk dit
>> met foto's van almal?
> Katryn

> Ek is maar baie kamera sku, maar as almal saamstem sal ek dit ook doen.
>
> Lorinda
>
>
> Ek is maar baie kamera sku, maar as almal saamstem sal ek dit ook doen.

> Katryn
> Nee nee - moet niks doen waarmee jy nie heeltemal gemaklik voel nie.
> Ek dink ook nou dit was 'n slegte idee, want dis nie net ons wat hier
> deelneem wat hier lees nie. My "kat" foto's is redelik veilig, want
> mens kan nie juis my gesig sien nie. :-)

En op 'n stadium, Lorinda, (nie baie lank gelede nie) vra Tobie my
wanneer ek laas van Katryn gehoor het. In reaksie sê ek dat sy
vir my 'n foto gestuur het wat langs die swembad geneem is, en
dat sy miskien aanstoot geneem het, op my mening dat sy te skraps
aangetrek is. Dit het verduideliking gekos, waarom hy nie ook daai
foto gekry het nie:-)))

Kom ons maak soos julle hierbo voorstel, tooooeeeeeeee:-)
Betreffende Katryn se laaste mening, is daar ook 'n antwoord voor.
Inderwaarheid het sy self die antwoord gegee. 'n Webblad onafhanklik
van die nuusgroep. Met 'n url wat in die kluis bewaar word.

Ns.
Afhangende van die drag wat julle kies, kan daar selfs 'n
inkomste geskep word.
Re: Memory Lane... [boodskap #1252 is 'n antwoord op boodskap #1224] Di, 15 Julie 2003 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag ja asseblief Katryn! Ek sou dit baie graag wou sien. Vir jou en die twee
> "katte". Daar is natuurlik ook 'n kat in KATryn, so Rico hoef nie so bang te
> wees vir die welvaart van sy kat nie:-))) Maar die dapper muise het
> natuurlik ook hulle oomblikke....
>
> Lorinda

Rico se kat is vir niks nie meer bang nie, ja net vir Rico!!!!!!!
Die kat klim in my gordyne, mure ooral, alles sloop hy!!!!!
Ek hardloop maar net die dag met 'n "plantespuit" om vir hom met water te
sproei.

Boondien, my kat is nog 'n man, dus dan is dit nie 'n poes nie!!!!!

GrRico
die maar net wonder of jy hier foto's kan plaas???

>
Re: Memory Lane... [boodskap #1253 is 'n antwoord op boodskap #1231] Di, 15 Julie 2003 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ns.
> Afhangende van die drag wat julle kies, kan daar selfs 'n
> inkomste geskep word.

Aha as daar geld gaan kom, is die Nederlander ook aanwesig :-)
wat wil jy he DD, my kaalfoto's :-)))))))))))

GrRico
die wonder hoekom julle ns skryf en nie nb nie????

NS beteken die Nederlandse Spoorwegen, wat altyd maar te laat is
Re: Memory Lane... [boodskap #1262 is 'n antwoord op boodskap #1253] Di, 15 Julie 2003 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f13da3b$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> Ns.
>> Afhangende van die drag wat julle kies, kan daar selfs 'n
>> inkomste geskep word.
>
> Aha as daar geld gaan kom, is die Nederlander ook aanwesig :-)
> wat wil jy he DD, my kaalfoto's :-)))))))))))
>
> GrRico
> die wonder hoekom julle ns skryf en nie nb nie????
>
> NS beteken die Nederlandse Spoorwegen, wat altyd maar te laat is
>

Die Nederlandse treine is altyd laat?? Ek het dit nie geweet nie! Ek dog dis
net in Engleland die geval:-))
Dalk kla almal oor die hele wereld dat die treine altyd laat is......

Lorinda
Re: Memory Lane... [boodskap #1264 is 'n antwoord op boodskap #1262] Di, 15 Julie 2003 19:24 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jul 2003 20:19:22 +0100, "Lorinda" wrote:

>
>>
>> GrRico
>> die wonder hoekom julle ns skryf en nie nb nie????
>>
>> NS beteken die Nederlandse Spoorwegen, wat altyd maar te laat is
>>

NS beteken by ons naskrif.
Die treine is by julle laat en die treine is in England laat.
By ons arriveer die parlementslede laat by parlementsittings.
Nelson Mandela het, toe hy nog sp was, gespot met afrikatyd
toe hy self laat vir 'n vergadering was. Miskien sal die regering
eendag ook vir mugabe kritiseer. Maar laat wees.

Speedy
Vorige onderwerp: Voorwinterlike reens
Volgende onderwerp: Feeste: Wie ken van?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:03:55 MGT 2024