Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anderson, Colin Bruce
Anderson, Colin Bruce [boodskap #125168] Do, 21 Maart 2019 07:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Colin Bruce Anderson (1909) was 'n bekende Suid-Afrikaanse nyweraar en mynbaas; gebore in Transvaal; opgelei aan die Universiteit Cambridge in Engeland en McGill in Kanada. Hy was die voorsitter van die Kamer van Mynwese tussen 1954 en ’56.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Andersen, Hans Christian
Volgende onderwerp: Anderson, Sherwood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:38:30 MGT 2024