Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anabasis
Anabasis [boodskap #125156] So, 17 Maart 2019 08:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Xenophon lei tienduisend man deur Persië na die Swart See. 19de eeuse illustrasie.
Xenophon lei tienduisend man deur Persië na die Swart See. 19de eeuse illustrasie.
Die Anabasis (Grieks vir "tog na bo", d.w.s. die binneland) is 'n verslag deur Xenophon (bestaande uit sewe boeke) oor die opmars van die 10,000 Grieke van Cunaxa na die hawe Trebizonde, 400 v.C. Ofskoon die werk algemeen Anabasis genoem word, is die terugtog na die see in werklikheid die Katabasis.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amsterdam
Volgende onderwerp: Anachronisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:56:34 MGT 2024