Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amphora (amfoor)
Amphora [boodskap #125149] Sa, 16 Maart 2019 19:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Amphora
Amphora
Amphora (ook amfoor) is 'n oud-Griekse of Romeinse erdevaas met twee ore en partymaal ’n spits voet. Dit is gedeeltelik in die grond begrawe en gebruik om wyn ens. te bewaar.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ampère, André Marie
Volgende onderwerp: Amritsar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 13:48:09 MGT 2024