Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Mnr Barnard
Dankie Mnr Barnard [boodskap #12481] Vr, 06 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Secret Squirrel  is tans af-lyn  Secret Squirrel
Boodskappe: 34
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Luister jou doos, moenie kom kak praat nie.

As jy niks het om te se, dan bly jy net stil.

VOK JOU

Squirrel
Re: Dankie Mnr Barnard [boodskap #12482 is 'n antwoord op boodskap #12481] Vr, 06 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Secret Squirrel wrote in article
...
> Luister jou doos, moenie kom kak praat nie.
>
> As jy niks het om te se, dan bly jy net stil.
>
>
> VOK JOU
>
> Squirrel
>

sick mind ..... geen wonder die naam :)
Re: Dankie Mnr Barnard [boodskap #12483 is 'n antwoord op boodskap #12481] Vr, 06 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Feb 1998 05:31:43 GMT, "Nico" <jpotg...@aol.com> wrote:

<< Nie eers Oom FW, wat nou ook
> sy gulp laat oophang het, vloek so nie!>>

Ek vloek, maar my gulp hang ten minste nie oop soos FW s'n nie.

(Nie dat ek nie probeer nie, dis net die girls lag vir my.....)
Re: Dankie Mnr Barnard [boodskap #12484 is 'n antwoord op boodskap #12481] Vr, 06 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes: > Dankie vir jou e-mail - ek neem graag deel aan die gesprek. Ek hoop net
> daar is meer positiewe mense wat deelneem! Soos die dame met die gedigte -
> sy klink so eensaam, maar sy sal meer ondersteuning kry as sy meer positief
> deelneem. "Ferdi" ook - ek wonder of dit sy regte naam is?
>
> Positiewe bydraes is lekker om te lees.
>
> Daar's ongelukkig nou 'n bietjie negatiewe binnegevegte!
> Is net vloek en spoeg waar jy kyk. Sies! Julle mense maak die Afrikaner
> se naam tottie! Vloek is maar nie mooi nie. Nie eers Oom FW, wat nou ook
> sy gulp laat oophang het, vloek so nie!
>
> Is daar van julle wat in die Kaap bly? Ek hoor dis nie meer die wit
> paradys van weleer nie. Ek had daar sulke liberale vriende, en toe ek nou
> so drie jaar terug daar was, hoor ek hulle is besig om ander deuntjies te
> sing. Mense uit Xhosaland is sklielik nie meer so welkom om Kaap toe te
> trek nie! En al die uitlanders wat daar eiendom koop? Is hulle welkom?
> --
> Nico

Wat 'n sieklike "positiewe" bydrae!
'n Perfekte illustrasie van hoe
reaksionere mense dink. Hy sê hy is
so verlig, en so vriendelik en sy
hande is so skoon, en dan begin
braak hy gal. Jy weet, die soort
mense soos jy raak nou uit die
mode uit. 'n Mens sien dit nou in
die VSA. Hoe meer die reaksionere
republikeinse morpotte gal braak,
hoe meer hou die mense van Clinton,
al het hy ook duisende affairs
gehad. Jy is uit die mode.

Gloudina
> (Moenie die lewe so ernstig opneem nie!)
Re: Dankie Mnr Barnard [boodskap #12485 is 'n antwoord op boodskap #12481] Vr, 06 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nico wrote in article
...
> Dankie vir jou e-mail - ek neem graag deel aan die gesprek. Ek hoop net
> daar is meer positiewe mense wat deelneem!

ons probeer so wees Nico :)

> Daar's ongelukkig nou 'n bietjie negatiewe binnegevegte!
> Is net vloek en spoeg waar jy kyk. Sies! Julle mense maak die Afrikaner
> se naam tottie!

die "secret squirrel" as voorbeeld ....... sick mind :(

> Is daar van julle wat in die Kaap bly? Ek hoor dis nie meer die wit
> paradys van weleer nie.

in die hartjie van die Kaap bevind ek my ........ nie wit nie maar steeds
'n ware paradys :)) Na heelwat omswerwinge en nou 5 jaar hier is ek meer as
ooit oortuig van die plek !
Re: Dankie Mnr Barnard [boodskap #12508 is 'n antwoord op boodskap #12481] Sa, 07 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Die dame met die gedigte! Ge-oordeel aan jou gewone skrywe, in groot
kontras met die mooi gedigte wat jy pos, vertel hierdie kommentaar van jou
dat ek my lewe reg ingerig het.

Ek neem aan jy sal jou nie maklik kan indink hoe gemaklik my lewe is nie!
Dis so lekker om positief te wees. Ek eet nie baie vet nie - het nie gal
probleme nie.

Daar is 'n hemelsbree verskil tussen gal braak en opmerking maak - lees
bloot my oorspronklike opmerking en jou antwoord hieronder: die verskil is
duidelik.

Ek gee glad nie om om uit die mode te wees nie - ek gaan slaap ten minste
saans sonder worries en stress. 'n Mens se hande word net "vuil" as jy in
die gemors rondkruip ...

Clinton doen 'n wonderlike job van sy land se administrasie! Mandela gooi
sy laaste Mashel agterna as hy naby sulke afnemende crime levels en
werkloosheid kan kom!

As Clinton en FW se zips oophang, wonder 'n mens wie nog die siekte onder
lede het ...?

|
| Wat 'n sieklike "positiewe" bydrae!
| 'n Perfekte illustrasie van hoe
| reaksionere mense dink. Hy sê hy is
| so verlig, en so vriendelik en sy
| hande is so skoon, en dan begin
| braak hy gal. Jy weet, die soort
| mense soos jy raak nou uit die
| mode uit. 'n Mens sien dit nou in
| die VSA. Hoe meer die reaksionere
| republikeinse morpotte gal braak,
| hoe meer hou die mense van Clinton,
| al het hy ook duisende affairs
| gehad. Jy is uit die mode.
|
| Gloudina
| > (Moenie die lewe so ernstig opneem nie!)
|
|
Vorige onderwerp: Re: black currency
Volgende onderwerp: Ja oraait
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 13:43:04 MGT 2024