Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alkmaar
Alkmaar [boodskap #124965] So, 10 Maart 2019 09:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alkmaar kan kan een van die volgende plekke verwys:

1. Dorp in die suidooste van Mpumalanga, Suid-Afrika langs die Krokodilrivier. Die dorp is na die gelyknamige stad in die provinsie Noord-Holland in Nederland vernoem. Dit lê in die Schagenvallei, tussen Nelspruit en Montrose langs die R539.

2. Stad in Noord-Holland wat bekend is vir sy beroemde kaasmark. Die stad is in 1573 met welslae deur die Geuse teen die Spanjaarde verdedig.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: I.C.U.
Volgende onderwerp: Alkohol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 18:27:24 MGT 2024