Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alkali (Basis)
Alkali [boodskap #124961] So, 10 Maart 2019 08:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Alkali (of basis) is enige stof, oplosbaar in water, wat sure neutraliseer en soute vorm. Dit laat rooi lakmoes blou word. In oplossing het dit 'n pH-waarde hoër as 7. Meer besonderlik is dit ’n oplosbare hidrokside van ammonia en sekere metale, veral natrium en kalium. Oorspronklik is die naam alkali gegee aan die as van plantaardige stowwe wat seperig gevoel het as dit in water opgelos word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alk
Volgende onderwerp: I.C.U.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 16:09:14 MGT 2024