Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albert
Albert [boodskap #120929] So, 11 November 2018 06:57 na volgende boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Albert is 'n distrik in Noord-Kaapland. In 1848 afgebaken en vernoem na Prins Albert, eggenoot van koningin Victoria. Vernaamste dorp, Burgersdorp. Vernaamste bedryf, skaapboerdery.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Re: Albert [boodskap #124908 is 'n antwoord op boodskap #120929] Ma, 04 Maart 2019 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Prins Albert (1819 - 61) was die prins van Sakse-Coburg-Gotha, eggenoot van sy niggie koningin Victoria van Groot-Brittanje, met wie hy in 1840 getroud is; van 1857 bekend as die Prins-gemaal.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Re: Albert [boodskap #124909 is 'n antwoord op boodskap #124908] Ma, 04 Maart 2019 07:17 Na vorige boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Koning Albert was die koning van die Belge (1875 - 1934); gebore in Brussel; die troon bestyg in 1909; regeer verstandig en humaan. Duitsland het sy land in 1914 binnegeval en die koning en regering het ’n toevlug in Le Havre gesoek; later het koning Albert bevel gevoer oor ’n oorwinnende Geallieerde leër. Hy het verongeluk op ’n bergklimtog by Namen.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alberdingk Thym
Volgende onderwerp: Albert, Eugen d'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:22:54 MGT 2024