Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aksioma
Aksioma [boodskap #124890] So, 03 Maart 2019 09:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Aksioma is 'n stelling, bv. in die meetkunde, wat nie bewys kan word nie, maar nodig is om daaropvolgende beweringe (in die meetkunde, stellinge of teoremas) te bewys. Aksiomas kan beskou word óf as vanselfsprekende waarhede óf as inleidende grondstellings wat sonder bewys aanvaar word ten einde ’n uitgangspunt te verkry. ’n Voorbeeld in die meetkunde is die bekende aksioma: "’n Punt is iets wat posisie maar nie afmetinge het nie".

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aksent
Volgende onderwerp: Aksyns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:10:19 MGT 2024