Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aisne
Aisne [boodskap #124866] Vr, 01 Maart 2019 05:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aisne is 'n rivier in Noord-Frankryk van 356 kilometer (221 myl) lank, wat naby Compiègne (die stad) in die Oise (-rivier) val. Dit was in die Romeinse tyd as Axona bekend.

Aisne is ook die naam van 'n Franse departement van die gewes Hauts-de-France wat na die Aisnerivier vernoem is.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Airgraph
Volgende onderwerp: Aix-les-Bains
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:19:51 MGT 2024