Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ahmedabad
Ahmedabad [boodskap #124854] Wo, 27 Februarie 2019 07:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ahmedabad is 'n stad, ongeveer 300 myl noord van Bombaai, in die weste van Indië. Dit is aangelê in die 15de eeu en was van groot belang in die ryk van die Mogols en die vervaardig van katoenstowwe. Dit lê aan die oewer van die Sabarmatirivier en is die grootste stad asook voormalige hoofstad van die Indiese deelstaat Gujarat.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Vorige onderwerp: Ahasveros
Volgende onderwerp: Ai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:42:44 MGT 2024