Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Saai die waatlemoen
Saai die waatlemoen [boodskap #124782] Do, 14 Februarie 2019 20:10
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Saai die waatlemoen, saai die waatlemoen,
saai die waatlemoen, saai die waatlemoen!

[koor]
My mamma roei in die skuitjie,
my pappa blaas ’n fluitjie,
my boetie draai die orreltjie,
saai die waatlemoen!

Pluk die die waatlemoen, pluk die die waatlemoen,
Pluk die die waatlemoen, pluk die die waatlemoen!

Eet die waatlemoen, eet die waatlemoen,
Eet die waatlemoen, eet die waatlemoen!

Spoeg die pitte uit, spoeg die pitte uit,
Spoeg die pitte uit, spoeg die pitte uit!

Saai die waatlemoen, pluk die die waatlemoen,
Eet die waatlemoen, spoeg die pitte uit!

WOORDE: TRADISIONEEL (FAK)

Vorige onderwerp: Enigste SA Kerslied
Volgende onderwerp: So ry die trein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 07:10:36 MGT 2024