Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Waterval Onder
Waterval Onder [boodskap #124536] So, 20 Januarie 2019 18:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Waterval Onder is 'n dorp in Oos-Transvaal, naby die Elandsrivier-waterval, vyf myl van Waterval Boven af geleë. Bekend vir die pragtige natuurskoon; dit is ’n forelhengeloord. President Kruger het tydens die Tweede Vryheidsoorlog ’n tyd lank daar gebly voordat hy finaal in Augustus 1900 uit Transvaal vertrek het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Waterval Boven
Volgende onderwerp: Watt, Sir Thomas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:42:54 MGT 2024