Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Uitvalgrond
Uitvalgrond [boodskap #124269] Do, 17 Januarie 2019 19:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitvalgrond is stukke grond, wat as gevolg van swak opmeting sonder eienaar was. Onder die wet van die ou Republieke is hierdie grond as staatseiendom verklaar. Dele daarvan was taamlik groot. Die beroemdste stuk "uitvalgrond" was die plaas Randjeslaagte, waarop die stad Johannesburg uitgelê is. Aan hierdie wet of instelling was die Inkruipplaas ook onderworpe.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Uitspanning
Volgende onderwerp: Ulco
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 09:45:16 MGT 2024