Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » jopie
jopie [boodskap #12278] Vr, 23 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Spy[1]  is tans af-lyn  Spy[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
ek stem saam......dit is sekerlik deel van die nuwe deursigtigheid.
selfde soos Sarafina,Trevor Tutu, BMW's van Mpumalanga ens,ens.........
ek dink ons is die eerste land wat 'n tronk voël vir 'n presedent het.....
sag gestel......daar het 'n klomp mense gevrek by nelson se bom.....maar hy
word GOD gemaak..
Re: jopie [boodskap #12290 is 'n antwoord op boodskap #12278] Sa, 24 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
DR MEOFF  is tans af-lyn  DR MEOFF
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
>> Yea, Thats what I said.
.
Ferdi wrote in message ...
> On Sat, 24 Jan 1998 00:07:56 GMT, jo...@fourie.com (jopie) wrote:
><<>Die hele wereld is onder die indruk dat Mandela lewenslank tronk toe
>> is omdat hy dade BEPLAN het. Watter mense het gevrek by nelson se
>> bom
? Watter bom? Skynbaar weet net jy van so iets. Dis die soort
>> leuens wat hupstoot gegee het aan die Totale Aanslag-sprokiesverhaal.>>>
>
> Dis n baie algemene stiksienigheid onder sommiges.
>
> Dit raak soms meer interresant. Soos wanneer die PAC se dade ook
> sommer aan Mandela toegewys word.
>
> Of wanneer daar met groot "kennis" geargumenteer word oor die
> "kommunis Mandela".
>
Re: jopie [boodskap #12291 is 'n antwoord op boodskap #12278] Sa, 24 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
jopie  is tans af-lyn  jopie
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
"Spy" wrote:

> ek stem saam......dit is sekerlik deel van die nuwe deursigtigheid.
> selfde soos Sarafina,Trevor Tutu, BMW's van Mpumalanga ens,ens.........
> ek dink ons is die eerste land wat 'n tronk voël vir 'n presedent het.....
> sag gestel......daar het 'n klomp mense gevrek by nelson se bom.....maar hy
> word GOD gemaak..

Die hele wereld is onder die indruk dat Mandela lewenslank tronk toe
is omdat hy dade BEPLAN het. Watter mense het ''gevrek by nelson se
bom''? Watter bom? Skynbaar weet net jy van so iets. Dis die soort
leuens wat hupstoot gegee het aan die Totale Aanslag-sprokiesverhaal.

Jopie
Re: jopie [boodskap #12292 is 'n antwoord op boodskap #12278] Sa, 24 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 24 Jan 1998 00:07:56 GMT, jo...@fourie.com (jopie) wrote:
<<>Die hele wereld is onder die indruk dat Mandela lewenslank tronk toe
> is omdat hy dade BEPLAN het. Watter mense het gevrek by nelson se
> bom
? Watter bom? Skynbaar weet net jy van so iets. Dis die soort
> leuens wat hupstoot gegee het aan die Totale Aanslag-sprokiesverhaal.>>>

Dis n baie algemene stiksienigheid onder sommiges.

Dit raak soms meer interresant. Soos wanneer die PAC se dade ook
sommer aan Mandela toegewys word.

Of wanneer daar met groot "kennis" geargumenteer word oor die
"kommunis Mandela".
Re: jopie [boodskap #12293 is 'n antwoord op boodskap #12278] Sa, 24 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Jan 1998 14:03:10 +0200, "Spy" <s...@midnight.marques.co.za> wrote:
<<>ek stem saam......dit is sekerlik deel van die nuwe deursigtigheid.
> selfde soos Sarafina,Trevor Tutu, BMW's van Mpumalanga ens,ens.........>>>

Daar is nou deursigtigheid, ja.

<<>ek dink ons is die eerste land wat 'n tronk voël vir 'n presedent
het.....>>

'n Presedent kan nie tronk toe gaan nie want daar is nie so iets soos 'n
intellektuele tronk nie. Dit is een van die wonderlike goed van 'n
gedagte, dat dit nie opgesluit kan word nie.
Maar miskien bedoel jy president.
Dan moet ek nou net hier noem dat John Voster ook in die tronk was.

<<sag gestel......daar het 'n klomp mense gevrek by nelson se
bom....>>>

Nou watter bom is dit? Die een wat gestel is efagegaan het toe hy in
die tronk was? Die ou was goed ne, om die bom te gaan stel het. En so
gehoorsaam ook om toe weer by die tronk in te breek en terug in sy sel
te kruip, ne?

<<.maar hy
>word GOD gemaak..>>

Nou wat is die verskil tussen die klmopie aanhangers op die een
histeriese ent wat hom god maak en die ander op die ander histeriese
ent wat hom die duiwel maak?
Vorige onderwerp: Papgeslaan 'n tronke?
Volgende onderwerp: MK = derde mag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:48:01 MGT 2024