Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: jopie
Re: jopie [boodskap #12276] Vr, 23 Januarie 1998 00:00
Nie Anoniem  is tans af-lyn  Nie Anoniem
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Watter bom was dit? Nog nooit van gehoor nie.

Spy wrote in message <6aa0rf$f...@news1.saix.net
> ......daar het 'n klomp mense gevrek by nelson se bom.....
>
Re: jopie [boodskap #12277 is 'n antwoord op boodskap #12276] Vr, 23 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Sabsy  is tans af-lyn  Sabsy
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
jopie wrote in message ...
> "Spy" wrote:
>
>> ek stem saam......dit is sekerlik deel van die nuwe deursigtigheid.
>> selfde soos Sarafina,Trevor Tutu, BMW's van Mpumalanga ens,ens.........
>> ek dink ons is die eerste land wat 'n tronk voël vir 'n presedent het.....
>> sag gestel......daar het 'n klomp mense gevrek by nelson se bom.....maar hy
>> word GOD gemaak..
>
> Die hele wereld is onder die indruk dat Mandela lewenslank tronk toe
> is omdat hy dade BEPLAN het. Watter mense het ''gevrek by nelson se
> bom''? Watter bom? Skynbaar weet net jy van so iets. Dis die soort
> leuens wat hupstoot gegee het aan die Totale Aanslag-sprokiesverhaal.

alt.journalism.photo,alt.politics.nationalism.white,alt.poli tics.white-power
,

Awekho amathandabuzo ukuba ingqobo yalegenge iphi
Vorige onderwerp: Re: The Wages of Liberalism
Volgende onderwerp: jopie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 06:15:53 MGT 2024