Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » laaste boek gelees?
laaste boek gelees? [boodskap #12051 is 'n antwoord op boodskap #12052] Vr, 09 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Jan Grootenhuis  is tans af-lyn  Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek sal graag wil weet wat is die laaste Afrikaanse boek wat julle
gelees het. Of lees niemand meer Afrikaanse boeke nie?
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12052 is 'n antwoord op boodskap #12051] Vr, 09 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek het net na Geloftedag weer al my FA Venter boeke gelees, hulle verlede
week klaargemaak. Voor dit het ek Vertellers II gelees. Ek wag nou vir PH
Nortje se Ken op die Kierie om deur die pos te kom. Ek het OOK Lord of the
Rings weer 'n slag gelees, Le Carre se Secret Pilgrim, en Douglas Adams se
Hitchhikers Guide trilogie.

Dries Venter
Pretoria
piet wrote in article
...
> Ek sal graag wil weet wat is die laaste Afrikaanse boek wat julle
> gelees het. Of lees niemand meer Afrikaanse boeke nie?
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12066 is 'n antwoord op boodskap #12052] Sa, 10 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie van Greunen  is tans af-lyn  Frikkie van Greunen
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
piet wrote in message ...
> Ek sal graag wil weet wat is die laaste Afrikaanse boek wat julle
> gelees het. Of lees niemand meer Afrikaanse boeke nie?
>

Ek het relatief min tyd vir 'n lekker lang Afrikaanse roman, dus lees ek nou
en dan kort kragtige romans oor weermag en polisie.

Probeer gerus:
Hans du Plessis - disse flippn stukkende wereld die', my ou
Pieter Stofberg - Die hart van 'n hond
Etienne van Heerden - Om te awol
Gawie Kellerman - Wie de hel het jou vertel?
John Miles - Kroniek uit die doofpot (polisieroman)
en natuurlik Eben Venter se Witblitz

As ek tyd het, sou ek graag 'Die donner in Boetiefanie se kop' uit Wit Blitz
van Eben Venter, wou oordra na elkeen op die geselsprogram wat dit wou lees.
Mag ek dit doen? Wat van kopiereg?

Afrikaansgroete
Frik
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12067 is 'n antwoord op boodskap #12052] Sa, 10 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 09 Jan 1998 22:58:37 GMT, ja...@jakeworld.com (piet) wrote:
<<>Ek sal graag wil weet wat is die laaste Afrikaanse boek wat julle
> gelees het. Of lees niemand meer Afrikaanse boeke nie?>>

"Wat het geword van Peter Blum" deur JC Kannemeyer.

Great boek.
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12074 is 'n antwoord op boodskap #12052] So, 11 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
piet wrote in article
...
> Ek sal graag wil weet wat is die laaste Afrikaanse boek wat julle
> gelees het. Of lees niemand meer Afrikaanse boeke nie?
>
Piet, ek dink die laaste een wat ek gelees het was Bart Nel, in standerd
agt. Oeps nee wag, dan was daar Die Son Struikel in matriek.

Alwyn
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12075 is 'n antwoord op boodskap #12052] So, 11 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knormoer[1]  is tans af-lyn  Knormoer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
piet wrote in article
...
| Ek sal graag wil weet wat is die laaste Afrikaanse boek wat julle
| gelees het. Of lees niemand meer Afrikaanse boeke nie?
|
|

Triomf deur Marlene van Niekerk
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12086 is 'n antwoord op boodskap #12052] Ma, 12 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan Grootenhuis  is tans af-lyn  Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
"Alwyn Nel" wrote:

> piet wrote in article
> ...
>> Ek sal graag wil weet wat is die laaste Afrikaanse boek wat julle
>> gelees het. Of lees niemand meer Afrikaanse boeke nie?
>>
> Piet, ek dink die laaste een wat ek gelees het was Bart Nel, in standerd
> agt. Oeps nee wag, dan was daar Die Son Struikel in matriek.

> Alwyn
Nee, magtag man, dis darem pateties. Daar het 'n hele wereld van boeke
intussen verskyn.
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12099 is 'n antwoord op boodskap #12052] Di, 13 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wolfgang  is tans af-lyn  Wolfgang
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Skryf iemand nog Afrikaanse boeke? Dit het - laast toe ek gekyk het - mode
geword om boheems en Ingelse woorde te gebruik. Dankie Breyten, Ou Buddie
;-) Dank Vader vir my Langenhovens ... wens ek het 'n FAK hier in die
vreemde gehad.

> piet ............. Of lees niemand meer Afrikaanse
boeke nie?
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12130 is 'n antwoord op boodskap #12052] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FanTim[2]  is tans af-lyn  FanTim[2]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
piet wrote in message ...
|>Piet, ek dink die laaste een wat ek gelees het was Bart Nel, in standerd
|>agt. Oeps nee wag, dan was daar Die Son Struikel in matriek.

Die Son struikel het my omtrent vir ewig van afrikaanse boeke afgesit.
Die laaste een wat ek gelees het was so 6 maande gelede, 'n
versameling van C.J. Langenhoven, ou sagmoedige Neelsie.

FanTim
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12145 is 'n antwoord op boodskap #12052] Vr, 16 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marie Pieterse  is tans af-lyn  Marie Pieterse
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
piet wrote:
>
> Ek sal graag wil weet wat is die laaste Afrikaanse boek wat julle
> gelees het. Of lees niemand meer Afrikaanse boeke nie?
Ons is te vlak om te lees!
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12180 is 'n antwoord op boodskap #12052] So, 18 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Klink so of Bart Nel en Son Struikel gelees is deur iemand wat in 1975 in
Matriek was ??

> |>Piet, ek dink die laaste een wat ek gelees het was Bart Nel, in standerd
> |>agt. Oeps nee wag, dan was daar Die Son Struikel in matriek.
>
> Die Son struikel het my omtrent vir ewig van afrikaanse boeke afgesit.
> Die laaste een wat ek gelees het was so 6 maande gelede, 'n
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12203 is 'n antwoord op boodskap #12052] Ma, 19 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Of miskien in 1986?

Johan wrote in message ...
> Klink so of Bart Nel en Son Struikel gelees is deur iemand wat in 1975 in
> Matriek was ??
>
>> |>Piet, ek dink die laaste een wat ek gelees het was Bart Nel, in standerd
>> |>agt. Oeps nee wag, dan was daar Die Son Struikel in matriek.
>>
>> Die Son struikel het my omtrent vir ewig van afrikaanse boeke afgesit.
>> Die laaste een wat ek gelees het was so 6 maande gelede, 'n
>
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12225 is 'n antwoord op boodskap #12052] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wolfgang wrote in message ...
> Skryf iemand nog Afrikaanse boeke? Dit het - laast toe ek gekyk het - mode
> geword om boheems en Ingelse woorde te gebruik. Dankie Breyten, Ou Buddie
> ;-) Dank Vader vir my Langenhovens ... wens ek het 'n FAK hier in die
> vreemde gehad.
Hmmm... wel. Ek gee nie om vir die Engels tussen die Afrikaans nie. Ek hou
van lekkerlees Afrikaans wat nie aanstellerig probeer wees nie. Die
lekkerste boeke vir my is dié wat Afrikaans het wat nog leef in die
volksmand en nie net geuiter word in die gange van Akademie nie.

-Gideon-
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12260 is 'n antwoord op boodskap #12052] Do, 22 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico Smith  is tans af-lyn  Nico Smith
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek was in 1978 in matriek en moes ook my pad deur die twee geskrifte
martel.

Johan wrote in article
...
> Klink so of Bart Nel en Son Struikel gelees is deur iemand wat in 1975 in
> Matriek was ??
Re: laaste boek gelees? [boodskap #12261 is 'n antwoord op boodskap #12052] Do, 22 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
André wrote in article ...
> Of miskien in 1986?
>
1977 om presies te wees :-)

Alwyn

> Johan wrote in message ...
>> Klink so of Bart Nel en Son Struikel gelees is deur iemand wat in 1975 in
>> Matriek was ??
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus uit SA
Volgende onderwerp: De Kat opname: Waar is Afrikaners se koppe vandag: Help asb
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 16:53:28 MGT 2024